top of page
Jy word hartlik uitgenooi na ons
bruilofsfees!
-
28 September 2024
-
The Greenhouse Café
RSVP VOOR OF OP
28 JULIE 2024
Kom vier saam met ons, ons nuwe lewe en liefde wanneer ons in die huwelik verbind word
Kom geniet n Pizza Aand saam met ons by
The Greenhouse Cafe
Drankies vir eie rekening
Kleredrag: Swart & Formeel
Dames: Swart rok of swart formele broek & hemp
Mans: Formele swart broek, wit hemp en swart das
Kinders word hartlik uitgenooi na ons spesiale dag
Let wel dat ons nie voorsiening maak vir 'n oppasser nie
KROEG: Slegs kaart fasiliteite beskikbaar
5km vanaf die venue
8km vanaf die venue
Ons wil jul nie kul, ons huisie is reeds gevul.
'n Geskenkie van papier is dus baie welkom hier.
BH Pieters
Standard Bank
5033
241096103
bottom of page